Free Shipping on orders over $40 !Shop Now

Languages

Shopping Cart

  • No products in the cart.

Ongeskonde

Original price was: $11.00.Current price is: $8.80.

Alwyn Uys is gebore om 'n Springbok-rugbyspeler te word, maar word verlam in 'n motorongeluk op 24-jarige ouderdom. Na intense rehabilitasie gaan Alwyn huis toe,...

Categories:
  • Secure Payment Processing
  • Fast & Reliable Delivery
  • Easy Returns & Exchange

Alwyn Uys is gebore om ‘n Springbok-rugbyspeler te word, maar word verlam in ‘n motorongeluk op 24-jarige ouderdom. Na intense rehabilitasie gaan Alwyn huis toe, en niks is soos dit was voor die ongeluk nie. Hy vertel deernisvol en eerlik hoe hy met genade van Bo opgestaan het en besluit het om aan te gaan met sy lewe. Die ongeluk het hom kans gegee om dinge te doen wat hy nooit voorheen sou gedink het hy sou kon doen nie. In 2019 word hy die eerste paraplegiese atleet wat ‘n Ironman-kompetisie in minder as sewe uur te voltooi. Op 11 Desember 2020 word hy die eerste parapleeg ooit wat van Robbeneiland na Eden on the Bay (Bloubergstrand) swem. Met vele ander terugslae en teleurstellings in sy vroe lewe, ontvou ‘n verhaal van ontembare deursettingsvermo wat ander sal inspireer.

Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products